Share

3 November 2015 - Dinsdag


 

Mamma
Christo'tjie is rustig. Sy vitals is stabiel. Ai. Ek wil sooo graag my seuntjie vashou. Dis al twee weke wat ek hom laas vasgehou het. So baie mense het hul harte oopgemaak vir hierdie klein mense. Gebede op gebede. Plaaslik en oorsee. Ons ken nie eens die mense nie. Ons is nederig dankbaar.

 

Pappa
Ons bid dat Christo self moet begin asemhaal. Dit is belangrik. Hy moet weer begin self asemhaal!